DinokengCoZa: The #1 Website For Dinokeng

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Protea Cullifest Cullinan

30/04/2022 @ 08:00 - 02/05/2022 @ 17:00

About this event: “Hierdie gewilde familiefees in Cullinan word dié keer oor ’n volle drie dae aangebied en 2022 s’n gaan ekstra spesiaal wees: Dis die Protea Cullifest se 20ste herdenking. Die Protea Cullifest bied iets vir oud en jonk, van ’n biertent tot ’n pretpark en ’n verskeidenheid stalletjies met eetgoed, drinkgoed en natuurlik mooi goed vir jou en jou huis. Maak ook ’n draai by die blommestalletjies waar proteas en ander plante te koop sal wees. Feesgangers kan ook voor die buitelugverhoog uitspan vir ’n dag van topklas-vermaak vir die hele gesin. Van die bekendste stemme in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf gaan daar wees, soos Saarkie, Lee Scott, Juanita, Franja en Ruan-Josh, Leah, Die Flooze, Fatman, Onbeskaamd, Brendan Peyper en nog ander.”

Details

Start:
30/04/2022 @ 08:00
End:
02/05/2022 @ 17:00
Event Categories:
,
Website:
https://www.cullifest.co.za

Venue

Protea Cullifest
12 Zonderwater Road
Cullinan, 1000 South Africa
+ Google Map
View Venue Website

Organizer

Protea Cullifest
Email
info@cullifest.co.za
View Organizer Website

Leave a reply