Ons is Die Stadsboer, die kuierplek wat alle kliënte se behoeftes in ag neem met ’n asemrowende oasis in die hartjie van die bosveld. Kom ontmoet ons vriendelike personeel, loer na ons handgeselekteerde spyskaart en waardeer ons bekostigbare pryse.